Justin Bieber - Overboard Lyrics
16 views/hour
Kurt Darren - Af En Af Lyrics
Af En Af Lyrics by Kurt Darren has 3753 views.
Below you can play Af En Af video, browse another Kurt Darren lyrics.
Kurt Darren Af En Af Lyrics
Send “Af En Af” Ringtone to your Cell
See theese lyrics in:
German English Finnish Dutch
Send “Af En Af” Ringtone to your Cell
Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie. Net jy en ek die wagte by die hek ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie, en nou begin die aksie liefie
(Chorus)
Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand
Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart. Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen jy my nog 'n keer en fluister saggies "ja" in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief maar nou begin die aksie liefie
(Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou. En nou begin die aksie liefie
(Chorus) Af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee lyne ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis n lekker lekker love, skop hom tussen deur die pale...aand
Kurt Darren Af En Af found on http://batlyrics.com/af_en_af-lyrics-kurt_darren.html
these lyrics are submitted by Hannah Calopt
See theese lyrics in:
German English Finnish Dutch
Kurt Darren Top 10 Lyrics
-
PopularityLyrics:
-
3752Af En Af Lyrics
-
1083
-
76
-
28
-
12
Top Songs
based on popularity!
Get another 5 popular lyrics
based on popularity!
|
|
Make You Feel My Love
Adele |
|
Islands
The Xx |
|
Grenade
Bruno Mars |
|
Love The Way You Lie
Eminem |
|
Rolling In The Deep
Adele |
Get another 5 popular lyrics
